Kenneth MacAlpin

Kenneth MacAlpin
Koning van die Pikte
Dinastie Huis van Alpin
Bewind 84313 Februarie 858
Volle naam Cináed mac Ailpín
Gebore 810
Iona, Skotland
Gesterf 13 Februarie 858(858-02-13)
Skotland
Voorganger Drest X
Opvolger Donald I
Vader Alpín mac Echdach

Cináed mac Ailpín (Skots-Gaelies: Coinneach mac Ailpein), algemeen bekend as Kenneth MacAlpin en op die meeste koningslyste aangedui as Kenneth I; 81013 Februarie 858) was ’n koning van die Pikte wat volgens Skotse mites die eerste koning van Skotland was. Hy het dus ná sy dood ook bekend geraak onder die bynaam An Ferbasach, "Die Veroweraar".[1] Die dinastie wat vir die grootste deel van die Middeleeue oor Skotland regeer het, het van hom afgestam.

  1. Skene, Chronicles, p. 83.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search